send link to app

Hoërskool Nelspruit app for iPhone and iPad


4.2 ( 7072 ratings )
Education News
Developer: d6 group (Pty) Ltd
Free
Current version: 100.8.7, last update: 1 month ago
First release : 06 Dec 2024
App size: 24.17 Mb

n Waardegedrewe skool van uitnemendheid, respek, eerlikheid en integriteit.

Ontvang die nuuste nuus en inligting vanaf Hoërskool Nelspruit direk op jou toestel.

Die Hoërskool Nelspruit toepassing is n geïntegreerde toepassing wat kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders vergemaklik. Die toepassing bevat die meeste van die inligting wat n betrokke ouer, deur die loop van die jaar, mag nodig kry.

Die toepassing beskik ook oor die funksionaliteit om betalings vir skool/sportaangeleenthede te behartig.

Vir n meer persoonlike ervaring, kies die groepe waaraan u wil behoort sodat u slegs inligting wat vir u relevant is, sal ontvang.